Fred Melamed

Fred Melamed
Geboorte 13 Mei 1956 (1956-05-13) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Melamed (gebore 13 Mei 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Serious Man (2009) en In a World... (2013), en in die televisiereekse Casual (2015) en Lady Dynamite (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne