Fred Savage

Fred Savage
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Aaron Savage
Geboorte 9 Julie 1976 (1976-07-09) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3; Oliver, Lily, Auggie
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Savage (gebore 9 Julie 1976) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Wonder Years (1988), Party Down (2009), The Grinder (2015), en Friends from College (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne