Fred Tatasciore

Fred Tatasciore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Tatasciore
Geboorte 15 Junie 1967 (1967-06-15) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Tatasciore (gebore 15 Junie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Team America: World Police (2004), Final Fantasy VII: Advent Children (2005), en Kung Fu Panda 2 (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne