Fred Williams (akteur)

Fred Williams
Geboorte 9 Februarie 1938 (1938-02-09) (87 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Williams (gebore 9 Februarie 1938) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Count Dracula (1970), The Devil Came from Akasava (1971), en A Bridge Too Far (1977), en in die televisiereeks La kermesse des brigands (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne