Fred Barker | ||
![]() | ||
'n Polisiefoto van Barker. | ||
Gebore | 12 Desember 1901 | |
Oorlede | 16 Januarie 1935 (op 33) | |
Rede vir dood | Saam met Ma Barker doodgeskiet | |
Land | VSA | |
Ander name | Frederick George Barker (geboortenaam) | |
Misdaadbesonderhede | ||
Misdaad | Roof | |
Beweging | Barker-Karpis-bende | |
Vonnisbesonderhede | ||
Status | Oorlede |
Frederick George Barker (12 Desember 1901 - 16 Januarie 1935), algemeen bekend as Fred Barker, was 'n Amerikaanse misdadiger wat die Barker-Karpis-bende in 1931 saam met Alvin Karpis gestig het. Hulle was in die 1930's verantwoordelik vir verskeie rooftogte, moorde en ontvoerings. Barker was die jongste seun van Ma Barker, wie se vier kinders almal misdadigers was. Hy is in 1935 saam met Ma in 'n lang skietery met die FBI doodgeskiet.