Freda Jackson

Freda Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Freda Maud Jackson
Geboorte (1907-12-29)29 Desember 1907
Sterfte 20 Oktober 1990 (op 82)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freda Jackson (29 Desember 1907 – 20 Oktober 1990) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Great Expectations (1946), The Good Die Young (1954), Die, Monster, Die! (1965), en Clash of the Titans (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne