Freddie Fox (akteur)

Freddie Fox
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Samson Robert Morice Fox[1][2]
Geboorte 4 Mei 1989 (1989-05-04) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freddie Fox (gebore 4 Mei 1989) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (2011), Victor Frankenstein (2015), en King Arthur: Legend of the Sword (2017).

  1. "Edward Fox Biography (1937–)" (in Engels). Filmreference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 11 Januarie 2012.
  2. Contemporary Theatre, Film, and Television, Volume 68. Gale Research Company, 2006. p. 71.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne