Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Freddie Jones | |
![]() | |
Geboortenaam | Frederick Charles Jones |
---|---|
Geboorte | 12 September 1927 |
Sterfte | 9 Julie 2019 (op 91) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3, insluitende Toby Jones |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frederick Charles Jones (12 September 1927 – 9 Julie 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Elephant Man (1980), Krull (1983), Dune (1984), en The Count of Monte Cristo (2002).