Freddie Prinze Jr.

Freddie Prinze Jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Prinze in 2007

Geboortenaam Freddie James Prinze Jr.
Geboorte 8 Maart 1976 (1976-03-08) (48 jaar oud)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Freddie Prinze
Katherine Prinze
Lewensmaat Sarah Michelle Gellar
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freddie Prinze Jr. (gebore 8 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Know What You Did Last Summer (1997), She's All That (1999), Scooby-Doo (2002), en Scooby-Doo 2: Monsters Unleashed (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne