Frederick O'Neal

Frederick O'Neal
Geboorte (1905-08-27)27 Augustus 1905
Sterfte 25 Augustus 1992 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frederick O'Neal (27 Augustus 1905 – 25 Augustus 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pinky (1949) en Anna Lucasta (1958), en in die televisiereeks Playwrights '56 (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne