Frederik IV van Denemarke

Frederik IV
Koning van Denemarke en Noorweë
Portret deur Rosalba Carriera, 1709.
Portret deur Rosalba Carriera, 1709.
Tydperk 25 Augustus 169912 Oktober 1730
Voorganger Christiaan V
Opvolger Christiaan VI
Huis Oldenburg
Vrou Louise van Mecklenburg-Güstrow
Elisabeth Helene van Vieregg
Anna Sophie Reventlow
Vader Christiaan V
Moeder Charlotte Amalie van Hesse-Kassel
Gebore (1671-10-11)11 Oktober 1671, Kopenhagen
Oorlede 12 Oktober 1730 (op 59), Odense

Frederik IV (11 Oktober 1671 - 12 Oktober 1730) was van 1699 tot met sy dood koning van Denemarke en Noorweë. Hy was die seun van koning Christiaan V en Charlotte Amalie van Hesse-Kassel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne