Frene Ginwala

Frene Noshir Ginwala (25 April 1932 - 12 Januarie 2023)[1][2] was 'n Suid-Afrikaanse joernalis en politikus wat van 1994 tot 2004 die eerste Speaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika was.[3] Sy was invloedryk in die skryf van die Grondwet van Suid-Afrika en 'n belangrike figuur in die vestiging van demokrasie in Suid-Afrika.[3]

  1. "GCIS: Profile information: Frene Noshir Ginwala, Dr". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2012. Besoek op 12 November 2012.
  2. "President mourns passing of Dr Frene Ginwala, founding Speaker of Parliament". The Presidency Republic of South Africa. 13 Januarie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2023. Besoek op 13 Januarie 2023.
  3. 3,0 3,1 Frene Ginwala from South African History Online. Verkry op 3 Desember 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne