Fritz Feld

Fritz Feld
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Fritz Feilchenfeld
Geboorte (1900-10-15)15 Oktober 1900
Sterfte 18 November 1993 (op 93)
Nasionaliteit Duits
Kinders Danny en Steve
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fritz Feld (15 Oktober 1900 – 18 November 1993) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bringing Up Baby (1938), Idiot's Delight (1939), en Barefoot in the Park (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne