Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fritz Rasp | |
Geboortenaam | Fritz Heinrich Rasp |
---|---|
Geboorte | 13 Mei 1891 |
Sterfte | 30 November 1976 (op 85) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Fritz Rasp (13 Mei 1891 – 30 November 1976) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Metropolis (1927), The 3 Penny Opera (1931), Charley's Aunt (1934), en The Hound of the Baskervilles (1937).