Algemeen | |
---|---|
Naam | Furfuraal |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | |
Molêre massa | |
CAS-nommer | 98-01-1 |
Voorkoms | Kleurlose olie |
Reuk | Amandelagtig |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -37 °C |
Kookpunt | 162 °C |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | 83 g/L |
Dampdruk | 2 mmHg (20°C) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | 62 °C |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Furfuraal is 'n organiese verbinding wat uit 'n verskeidenheid van landbouneweprodukte, insluitend mieliestronke, hawer, koringsemels en saagsels gemaak word. Die naam furfuraal kom van die Latynse woord furfur, wat "semels" beteken, met verwysing na sy oorspronklike bron. Afgesien van etanol, asynsuur en suiker dit is een van die vroegste hernieubare chemikalieë.[1]
Chemies gesproke, is furfuraal 'n aldehied van furaan. Dit is 'n kleurlose olierige vloeistof met die reuk van amandels, wat vinnig 'n donkerder kleur aanneem wanneer dit aan lug blootgestel word.