G. W. Bailey

G. W. Bailey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George William Bailey
Geboorte 27 Augustus 1944 (1944-08-27) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

G. W. Bailey (gebore 27 Augustus 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Police Academy (1984), Short Circuit (1986), Police Academy 4: Citizens on Patrol (1987), en Mannequin (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne