Die Gaboense Demokratiese Party (Frans: Parti démocratique gabonais, PDG) is 'n politieke party in Gaboen. Dit was die oorheersende politieke party van 1961 tot 2023. Tussen 1968 en 1990 was dit die enigste wettige party. Op 30 Augustus 2023, na die uitslag van die Gaboenese algemene verkiesing, het die weermag president Ali Bongo Ondimba, leier van die PDG in 'n staatsgreep uit die presidensie verdryf en 'n junta tot stand gebring.[1][2]