Gabriel Axel

Gabriel Axel
Geboorte (1918-04-18)18 April 1918
Sterfte 9 Februarie 2014 (op 95)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabriel Axel (18 April 1918 – 9 Februarie 2014) was 'n Deense regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Girls Are Willing (1958), Hagbard and Signe (1967), Babette's Feast (1987), en Christian (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne