Gabriel Basso

Gabriel Basso
Geboortenaam Louis Gabriel Basso III[1]
Geboorte 11 Desember 1994 (1994-12-11) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabriel Basso (gebore 11 Desember 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super 8 (2011), The Kings of Summer (2013), Barely Lethal (2015), en The Whole Truth (2016).

  1. "Gabriel Basso Biography". TV Guide (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 15 Junie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne