Gabriel Byrne

Gabriel Byrne
Byrne in 2010
Gebore
Gabriel James Byrne

12 Mei 1950 (1950-05-12) (74 jaar oud)
Dublin, Ierland
BeroepAkteur, regisseer, draaiboekskrywer, outeur
EggenootEllen Barkin (1988–1999 geskei)
Hannah Beth King 2014–
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "jare aktief"

Gabriel James Byrne (Dublin, 12 Mei 1950) is 'n Ierse akteur. Hy wen onder meer 'n Golden Globe vir sy rol in die televisiereeks In Treatment (2008). Byrne speel ook die rol van graaf Haraldson in die Kanadese reeks Vikings (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne