Gabrielle Anwar

Gabrielle Anwar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Februarie 1970 (1970-02-04) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabrielle Anwar (gebore 4 Februarie 1970) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wild Hearts Can't Be Broken (1991), Scent of a Woman (1992), en The Three Musketeers (1993), en in die televisiereeks Burn Notice (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne