Gabrielle Carteris

Gabrielle Carteris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gabrielle Anne Carteris
Geboorte 2 Januarie 1961 (1961-01-02) (64 jaar oud)
Scottsdale, Arizona, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1987-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabrielle Carteris (gebore 2 Januarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Raising Cain (1992) en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en The Event (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne