Gabrielle Stone | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gabrielle Stone (gebore 20 November 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Speak No Evil (2013), Stray (2015), en ZK: Elephant's Graveyard (2015).