Gaby Hoffmann

Gaby Hoffmann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gabrielle Mary Hoffmann[1]
Geboorte 8 Januarie 1982 (1982-01-08) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gaby Hoffmann (gebore 8 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Field of Dreams (1989), Now and Then (1995), Everyone Says I Love You (1996), en Volcano (1997).

  1. Stated on Finding Your Roots, November 21, 2017

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne