Gail Fisher

Gail Fisher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1935-08-18)18 Augustus 1935
Sterfte 2 Desember 2000 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1959–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gail Fisher (18 Augustus 1935 – 2 Desember 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Mankillers (1987) en in die televisiereekse The Doctors (1963), Mannix (1967), en Knight Rider (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne