Gail O'Grady

Gail O'Grady
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gail Ann O'Grady
Geboorte 23 Januarie 1963 (1963-01-23) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Michael Colton O'Grady (b. 2004)[1]
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gail O'Grady (gebore 23 Januarie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente She's Having a Baby (1988) en Deuce Bigalow: Male Gigolo (1999), en in die televisiereekse NYPD Blue (1993) en American Dreams (2002).

  1. http://www.nndb.com/people/377/000110047/

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne