Gale Robbins

Gale Robbins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Betty Gale Robbins
or Betty Gale Murphy
Geboorte (1921-05-07)7 Mei 1921
Sterfte 18 Februarie 1980 (op 58)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gale Robbins (7 Mei 1921 – 18 Februarie 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Windjammer (1945), The Barkleys of Broadway (1949), The Belle of New York (1952), en Calamity Jane (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne