Gamkarivier | |
---|---|
Die swart lyn toon die Gamkarivier | |
Oorsprong | Nuweveldberge, Wes-Kaapprovinsie |
Monding | Gouritsrivier |
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Oorspronghoogte | 1 700m |
Die Gamkarivier is 'n boloop van die Gouritsrivier. Die Gamkarivier dreineer die oostelike deel van die Koup in die Karoo, vloei dan deur 'n bergengte in die Swartberge, en oor die westelike Klein-Karoo, voor dit by die Gamkaberg in die Gouritsrivier vloei.