Gammelstad Gammelstaden | |
---|---|
Stad | |
![]() Gammelstad kerkstad | |
Koördinate: 65°38′20″N 22°00′50″O / 65.63889°N 22.01389°O | |
Land | Swede |
Provinsie | Norrbotten |
Distrik | Norrbotten län |
Munisipaliteit | Luleå Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,17 km2 (2,38 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 892 |
• Digtheid | 793/km2 (2 050/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (SET) |
• Somertyd | UTC+2 (SEST) |
Poskode | 954 XX |
Gammelstad is 'n nedersetting naby die Noord-Sweedse stad Luleå waarna dikwels as dié stad se oudste deel verwys word. Dit het as 'n tipiese kerkdorp met 408 huisies rondom die plaaslike steenkerk uit die 14de eeu ontstaan.
Gammelstad word as die bes bewaarde kerkdorp in Swede beskou en is deur UNESCO in 1996 as wêrelderfenisgebied gelys.