Gardarike

Gardarike van 884 (rooi),
Slawiese nedersettings (grys),
Invloedsgebied van die Kazare, Wolga Bulgare, Petsjenegge (blou)

Gardarike (ou-Yslands Garðariki) is die Noorse naam vir die gebied van die Kiëf-Roes in die Yslandse sagas van die 13de eeu.

In die Sagas word die volgende nedersettings in Gardarike genoem:


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne