Gardner McKay

Gardner McKay
Geboortenaam George Cadogan Gardner McKay
Geboorte (1932-06-10)10 Junie 1932
Sterfte 21 November 2001 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gardner McKay (10 Junie 1932 – 21 November 2001) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pleasure Seekers (1964) en Me., en in die televisiereeks Adventures in Paradise (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne