Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Garrett Clayton | |
Geboortenaam | Gary Michael Clayton |
---|---|
Geboorte | 19 Maart 1991 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Garrett Clayton (gebore 19 Maart 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent King Cobra (2016) en in die televisiereeks The Fosters (2013).