Gary Anthony Williams

Gary Anthony Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Maart 1966 (1966-03-14) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gary Anthony Williams (gebore 14 Maart 1966) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harold & Kumar Go to White Castle (2004), Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016), en I Don't Feel at Home in This World Anymore. (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne