Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gary Bond | |
Geboortenaam | Gary James Bond |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1940 |
Sterfte | 12 Oktober 1995 (op 55) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1963–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gary Bond (7 Februarie 1940 – 12 Oktober 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zulu (1964), Anne of the Thousand Days (1969), en Wake in Fright (1971), en in die televisiereeks Great Expectations (1967).