Gary Busey

Gary Busey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Gary Busey[1]
Geboorte 29 Junie 1944 (1944-06-29) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jake Busey, Alectra, and Luke
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gary Busey (gebore 29 Junie 1944) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Buddy Holly Story (1978), Lethal Weapon (1987), Point Break (1991), en Under Siege (1992).

  1. "William Gary Busey : Texas Birth Index". Familysearch.org (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 18 Augustus 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne