Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gary Collins | |
Geboortenaam | Gary Ennis Collins |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1962–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gary Collins (30 April 1938 – 13 Oktober 2012) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Airport (1970) en Hangar 18 (1980), en in die televisiereekse The Sixth Sense (1972) en The Fantastic Journey (1977).