Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gary Merrill | |
![]() | |
Geboorte | 2 Augustus 1915 |
---|---|
Sterfte | 5 Maart 1990 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gary Merrill (2 Augustus 1915 – 5 Maart 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Sidewalk Ends (1950), All About Eve (1950), Mysterious Island (1961), en The Woman Who Wouldn't Die (1965).