Gary Sinise | |
![]() | |
Geboortenaam | Gary Alan Sinise |
---|---|
Geboorte | 17 Maart 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gary Sinise (gebore 17 Maart 1955) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Of Mice and Men (1992), Forrest Gump (1994), Apollo 13 (1995), en Ransom (1996).