'n Gastehuis is 'n vorm van betaalde losies of verblyf. In sommige dele van die wêreld is 'n gastehuis soortgelyk aan 'n koshuis, bed en ontbyt, of herberg, terwyl in ander dele (soos byvoorbeeld die Karibiese eilande), gastehuise 'n tipe goedkoop hotelverblyf is. Verder kan dit 'n private woning wees wat omskep is vir eksklusiewe gebruik as gaste-akkommodasie. Die eienaar woon gewoonlik in 'n aparte deel van die eiendom, en die gastehuis funksioneer as 'n verblyfbesigheid.
Hierdie tipe akkommodasie bied groot voordele soos: