Gastroenteritis is 'n inflammasie van die spysverteringskanaal insluitend die maag en derm.[1] Simptome kan diarree, braking en buikpyn insluit.[2] Koors, gebrek aan energie en dehidrasie kan ook voorkom.[3][4] Dit duur gewoonlik minder as twee weke.[1]
Gastroenteritis word gewoonlik veroorsaak deur virusse;[5] derm bakterieë, parasiete, en swamme kan dit egter ook veroorsaak.[3][5]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Sch2015
<ref>
tag; no text was provided for refs named EBMED2010
<ref>
tag; no text was provided for refs named Ci2013
<ref>
tag; no text was provided for refs named Fer2015
<ref>
tag; no text was provided for refs named Helm2006