Setels in die provinsiale wetgewer na die Mei 2019-verkiesing:██ANC: 37 setels██DA: 20 setels██EFF: 11 setels██VF Plus: 3 setels██IVP : 1 setel██ACDP : 1 setelJohannesburgse stadsaal wat die wetgewer huisves
Die Gauteng Provinsiale Wetgewer is die primêre wetgewende liggaam van Gauteng. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die uitvoerende raad uit die lede van die leierparty of koalisie in die wetgewer.