Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gedde Watanabe | |
![]() | |
Geboortenaam | Gary Watanabe |
---|---|
Geboorte | 26 Junie 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Gedde Watanabe (gebore 26 Junie 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), UHF (1989), Gremlins 2: The New Batch (1990), en Mulan (1998).