Geelglasogie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Zosteropidae |
Genus: | Zosterops |
Spesie: | Z. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Zosterops senegalensis Bonaparte, 1850
|
Die Geelglasogie (Zosterops senegalensis) is 'n algemene standvoël in boomveld, bossieveld, woud en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Yellow White-eye.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)