Geelkwikkie | |
---|---|
![]() | |
'n Volwasse mannetjie (M. flava lutea) in die weste van Zimbabwe | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. flava
|
Binomiale naam | |
Motacilla flava Linnaeus, 1758
| |
Subspesies | |
Ongeveer 15-20, maar sien teks. | |
![]() | |
broeigebied heeljaar aanwesig trekgebied nie-broeiende besoeker | |
Sinonieme | |
Motacilla tschutschensis (sien teks) |
Die geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n sangvoël in die familie Motacillidae. In Suider-Afrika is dit 'n skaars tot lokaal algemene, nie-broeiende besoeker uit die Palearktiese gebied. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby waterliggame. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 tot 21 gram. In Engels staan dit as die Western yellow wagtail bekend.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)