Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gemma Chan | |
![]() | |
Geboorte | 29 November 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gemma Chan (gebore 29 November 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mary Queen of Scots (2018), Crazy Rich Asians (2018), en Captain Marvel (2019), en in die televisiereeks Humans (2015).