Gemma Whelan

Gemma Whelan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gemma Elizabeth Whelan
Geboorte 23 April 1981 (1981-04-23) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gemma Whelan (gebore 23 April 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wolfman (2010) en Gulliver's Travels (2010), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne