Gene Barry

Gene Barry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eugene Klass
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1950–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gene Barry (14 Junie 1919 – 9 Desember 2009) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War of the Worlds (1953), Forty Guns (1957), en War of the Worlds (2005), en in die televisiereeks Burke's Law (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne