Gene Kelly | |
![]() | |
Geboorte | 23 Augustus 1912 |
---|---|
Sterfte | 2 Februarie 1996 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gene Kelly (23 Augustus 1912 – 2 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Take Me Out to the Ball Game (1949), On the Town (1949), An American in Paris (1951), en Singin' in the Rain (1952).