Genevieve Nnaji

Genevieve Nnaji
Genevieve Nnaji by die bekendstelling van haar modereeks in Lagos Nigeria, Mei 2008.
Genevieve Nnaji by die bekendstelling van haar modereeks in Lagos Nigeria, Mei 2008.

Geboorte 3 Mei 1979
Mbaise, Nigerië.
Beroep(e) Aktrise

Genevieve Nnaji (gebore op 3 Mei 1979 in Mbaise, Nigerië)[1] is 'n Nigeriese aktrise. In 2005 het sy die African Movie Academy Award gewen vir die Best Actress in a Leading Role.[2]

  1. Genevieve Nnaji, Date of Birth
  2. "Africa's Most Famous Movie Star?". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2010. Besoek op 28 Desember 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne