Genitale vratte | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Mikrograaf van ’n genitale vrat. | ||
ICD-10 | A63.0 | |
ICD-9 | 078.11 | |
DiseasesDB | 29120 | |
MedlinePlus | 000886 | |
eMedicine | derm/454med/1037 | |
MeSH | C02.256.650.810.217 | |
![]() |
Genitale vratte is simptome van ’n aansteeklike seksueel oordraagbare infeksie wat deur sekere soorte van die menslike papilloomvirus (MPV) veroorsaak word. Vratte is die makliks herkenbare simptoom van genitale MPV-infeksie. Sowat 90 persent van mense wat met MPV besmet word, sal nie genitale vratte ontwikkel nie en die ander 10 persent kan die virus aan ander oordra.